Hier is ‘n voorstelling van ‘n eenvoudige akwaponiese stelsel:

Omdat akwaponika in wese die skep van ‘n gebalanseerde eko-stelsel is, is dit nie moontlik om dit met dieselfde mate van beheer te manipuleer soos vir hidroponika en akwakultuur moontlik is nie. Die belangrikste raad is dus begin klein met ‘n “eksperimentele” stelsel soos die Blouvaatjie stelsel op ons Produkte bladsy.
Teken in op ons nuusbrief en ontvang ‘n elektroniese Akwaponiese handboek. Hierdie 288 bladsy handboek, wat deur die Voedsel en Landbou Organisasie van die Vereenigde Nasies opgestel is, verduidelik akwaponika breedvoerig en dit bevat ook planne wat jou wys hoe om jou eie stelsel te bou.